Skip to product information
CHILLIE MINT SAUCE/SOUS
R 60.00
Sale price
R 60.00
Regular price
Hierdie unieke sous kombineer die vurige skop van vars rissies met die koel, vars geur van ment vir ’n onvergeetlike smaakervaring.
Bedieningsvoorstelle:
Die ideale maat vir lamsosaties of 'n lamsboud .
Heerlik saam met beesvleis, hoender of selfs as 'n doopsous vir samoosas en soutpeuselhappies.
Gee ’n vars kinkel aan groentegeregte en slaaie.
A refreshing fusion that pairs the spicy kick of fresh chillies with the cooling, tangy essence of fresh mint.
Best Pairings:
Traditional roast lamb or grilled lamb chops.
Beef or chicken kebabs cooked over an open fire.
A zesty topping for vegetarian dishes or as a dip for samosas.