GESKENKPAK 5 / GIFTBOX 5
Gee die gawe van unieke geure direk it die Karoo met hierdie goed saamgstelde Karoovrou geskenkpak. Elke geskenkpak bevat 5 van ons handgemaakte produkte — van pittige Jalapeño Candy tot ons bekroonde Rooi Ui Marmelade — perfek vir enige kaasbord, braai, of as 'n spesiale bederf vir daardie spesiale pesoon.
Ingesluit in die boks:
- Jalapeño Lekkergoed Groen
- Jalapeño Lekkergoed Rooi
- Jalapeño Piekels
- Chillie Mint Sous
- Rooi Ui Marmelade
'n Perfekte geskenk vir kos-liefhebbers, gashere, en almal wat van 'n bietjie genot in hul lewe hou .
Give the gift of bold, handcrafted flavours with this carefully curated Karoovrou Gift Box. Each box contains 5 of our signature products — from fiery Jalapeño Candy to our award-winning Red Onion Marmalade — perfect for cheese platters, braais, or as a treat for someone who loves a little spice in their life.
Included in the box:
- Jalapeño Candy Green
- Jalapeño Candy Red
- Jalapeño Pickles
- Chillie Mint Sauce
- Red Onion Marmalade
The perfect gift for food lovers, entertainers, and anyone who appreciates bold, homemade flavours straight from the Karoo.