GESKENKPAK 3 / GIFTBOX 3

GESKENKPAK 3 / GIFTBOX 3

R 280.00
Sale price  R 280.00 Regular price 
Skip to product information
GESKENKPAK 3 / GIFTBOX 3

GESKENKPAK 3 / GIFTBOX 3

R 280.00
Sale price  R 280.00 Regular price 

Gee die gawe van unieke geure direk uit die Karoo met hierdie goed saamgstelde Karoovrou geskenkpak. Elke geskenkpak bevat 3 van ons handgemaakte produkte — van pittige Jalapeño Candy tot ons bekroonde Rooi Ui Marmelade — perfek vir enige kaasbord, braai, of as 'n spesiale bederf vir daardie  spesiale pesoon.

Ingesluit in die boks:

  • Jalapeño Lekkergoed Groen
  • Chillie Mint Sous
  • Rooi Ui Marmelade

'n Perfekte geskenk vir kos-liefhebbers, gashere, en almal wat van 'n bietjie genot in hul lewe hou .

Give the gift of bold, handcrafted flavours with this carefully curated Karoovrou Gift Box. Each box contains 3 of our signature products — from fiery Jalapeño Candy to our award-winning Red Onion Marmalade — perfect for cheese platters, braais, or as a treat for someone who loves a little spice in their life.

Included in the box:

  • Jalapeño Candy Green
  • Chillie Mint Sauce
  • Red Onion Marmalade

The perfect gift for food lovers, entertainers, and anyone who appreciates bold, homemade flavours straight from the Karoo.

You may also like